a Wedding filled with fun and laughter. Everyone at tis wedding had their part in making this a day to remember.

Leon & Juanitta, dit was ‘n groot voorreg om julle spesiale dag te kon afneem. Julle liefde vir mekaar was so lekker om vas te vang. Ek wens vir julle ‘n geseënde huwelik toe. Mag julle altyd daai “spark” hê soos op hierdie foto’s.

 

Venue & Catering: Togryersvlei Wedding Venue

Flowers & Decor: Marietta from Knot2Much

Cake: D-Litefull

Hair: Erika from Tangled Hair

Make-Up: Donna Olivier from Beauty Spot

Dress: Andre Goosen Evening and Bridal Couture

Stationery: Little Woodpecker

Entertainment: Renier van Rooyen

Second Shooter: Helen Thiart