Such a beautiful and romantic couple! Beautiful setting, loving friends and a great celebration of the love these two share!!

Erwin en Inge…dit was vir my so ‘n groot voorreg om julle mooiste dag te kon afneem. Dankie dat julle my gekies het. My wense aan julle is ‘n gelukkige en liefdevolle lewe saam. Geniet die foto’s…