This has to be one of the most kind-hearted people I’ve ever met. Was such an honour meeting and spending time with them.

Dankie vir die geleentheid om julle fototjies te kon neem. Dankie dat julle vir my so mooi verwelkom het. Julle omgee-harte is werklik iets wat baie skaars is. Julle is ‘n beautiful familie. Geniet die foto’s.